Songtexte.com Drucklogo

Blou (nuwe weergawe) met Loki Rothman Songtext
von Laurika Rauch

Blou (nuwe weergawe) met Loki Rothman Songtext

As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan
Hoe ek sou voel
Wie sou verstaan

Oral om, om my heen Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees
Vanaand

Tyd en plek
Bepaal wat gebeur
Niemand kan dit keer nie
Sê my wat′s reg
En wat is verkeerd
Wie sou bepaal?


Oral om, om my heen
Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees
Vanaand

Alles is blou Alles is blou
Blou is die wolke
Blou is die maan
Blou is die venster waarby ek staan
Blou is my hart en
Blou my gedagtes
Blou om my heen

Alles is blou
Alles is blou
Alles is blou
Alles oor jou


As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan hoe ek sou voel
Wie sou verstaan
Oral om, om my heen
Is dit blou
Want ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees
Vanaand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Blou (nuwe weergawe) met Loki Rothman« gefällt bisher niemandem.