Songtexte.com Drucklogo

See Staar Songtext
von Die Heuwels Fantasties

See Staar Songtext

Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.
Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.

Wees kalm, jy is klein.
Flietend, soos die golwe se oneindigheid.
Ek kan vir ure na die see staar,
Ek sien ′n sataar instap,
En self skoon was,
Net wegtrek, stiltetyd, om geloof te kry.
Ek kan vir ure na die see staar.
Ek kan vir ure na die see staar.

Die gefluister, kurwes is lyn.
Geheime en gedruis.
Sout, arm bly, tot oneidigheid.


Jy kan vir ure na die see staar.
Jy sien 'n sataar instap,
Jouself skoon was,
Net wegtrek, stiltetyd, om geloof te kry.
Jy kan vir ure na die see staar.

Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.
Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.

Ek kan vir ure na die see staar,
Ek sien ′n sataar instap,
En self skoon was,
Net wegtrek, stiltetyd, om geloof te kry.
Ek kan vir ure na die see staar.


Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.
Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.

Jy kan vir ure na die see staar.
Jy sien 'n sataar instap,
Jouself skoon was,
Net wegtrek, stiltetyd, om geloof te kry.
Jy kan vir ure na die see staar.

Wees kalm, wees kalm, wees kalm,
Wees kalm, wees kalm, wees kalm.

Ek kan vir ure na die see staar,
Ek sien 'n sataar instap,
En self skoon was,
Net wegtrek, stiltetyd, om geloof te kry.
Ek kan vir ure na die see staar.

Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.
Ek sit hier op die strand
Voete in die sand.
Ek sit hier op die strand
Met my bakkie in my hand.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Fans

»See Staar« gefällt bisher niemandem.