Songtexte.com Drucklogo

Doen net wat jy wil Songtext
von Die Heuwels Fantasties

Doen net wat jy wil Songtext

Wat om nou te maak, dit was net noudiedag
Toe′t ons al ons planne bymekaar gehaat
Of is dit klaar te laat, om te kan vorentoe beweeg,
Sal die storms moet bedaar
Noemit lee beloftes, noem dit wat jy wil,
Ek vra nie vra nie, doen net wat ek wil,
Ek doen net wat ek wil


Kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit
Net gaan, saai dit oor na more aand, kom
Ons laat dit gaan en vergeet daarvan, doen
Net wat ons wil vanaand.
Hoe het dit nou so geraak noudiedag het ons
Alles mooi onder beheer gehaat
Of isit klaar te laat vir ons om te kan, dit net
Laat gaan, dit net laat gaan
Staan
Noemit my behoeftes, noemit wat jy wil, kom
Ons vra nie vrae nie, doen net wat ons wil,
Ons doen net wat ons wil

Kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan,
Saai dit oor na more aand, kom ons laat dit gaan
En vergeet daarvan soos ons kom so sal alles gaan,
Kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan,
Saai dit oor na more aand, kom ons laat dit gaan
En vergeet daarvan, doen net wat ons wil vanaand,
Noemit leë beloftes, noem dit wat jy wil, ek vra nie
Vrae nie, doen net wat ek wil, lee beloftes, doen net
Wat ek wil, ek vra nie vrae nie, doen net wat ek wil,
Ek doen net wat ek wil

Kom ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan,
Saai dit oor na more aand, kom ons laat dit gaan en
Vergeet daarvan soos ons kom so sal ons gaan, kom
Ons laat dit gaan, kom ons laat dit net gaan, saai dit
Oor na more aand, kom ons laat dit gaan en vergeet
Daarvan, doen net wat ons wil vanaand
Doen net wat jy wil vanaand, doen net wat jy wil
Vanaand, doen net wat ons wil vanaand!*

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Heuwels Fantasties

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Doen net wat jy wil« gefällt bisher niemandem.