Songtexte.com Drucklogo

One Last Kiss Songtext
von Bles Bridges

One Last Kiss Songtext

Pa, jy moes gaan
Toe ons jou nog hier wou hou
Pa, ons laat nou los want ons weet waar is jy nou
Pa, dankie vir alles
Jy′t ons met stille liefde omvou
Pappa hierdie liedjie is vir jou
Pa jou stem is nou stil
Maar ons hoor nog steeds jou lag
Pa jou stoel is leeg maar jy's nog by ons elke dag
Pa jy′s lankal weg
Maar waak steeds oor ons in die nag
En ons weet dat jy vir ons sal waak
Pa, by Jesus is jy nou
Dit laat ons met groot verlange
Pa maar dit sê ek jou, jou stap weerklink nog in ons gange
Pa ons weet met vertoue
Eendag deel ons weer die gesalle
So Pappa, hierdie liedjie is vir jou
Ja Pappa, hierdie liedjie is vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»One Last Kiss« gefällt bisher niemandem.