Dronkbel Songtext
von Appel
Dronkbel Songtext
Na na na na na na na
Na na na na na na na
Na na na na na na na
Na na na na na na na
Klein Saterdag aand en ek kom by die bar
Ek is lekker moeg en my pelle gaar
Koos en gertjie is al voosdronk
N tequila vir jou, n tequila vir my
Nog n loop dop voor ek ry
Ekke sien ons gaan nie einde kry
Maar dinge kan tog vinnig so verkeerd loop my liefling
As ek jou bel met n loop dop voor n spietkop
Wat is dit met my?
Wat jou net wil dronkbel
My liefling
My hart se diepste geheime vir jou vertel
My liefling
Dan bel ek jou getrek vanaf n tronksel
My liefling
Sal jy my in jou nighties weer kom uit bail?
My liefling
My liefling
Na na na na na na na
Na na na na na na na
Kyk dis nou na 12 en dis onbeskaafd
Last rounds is al lankal uitgeblaas
Eweskielik breek die hel hier los
Beertjie swaai en koos kruip weg
Want verbode vrugte voel so reg
Kom ons duik maar na n ander plek

Ek try jou bel op die interkom van die drive-through
My liefling
Jy antwoord nie jou foon nie
Ek erken nie jou stem nie

Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com