Songtexte.com Drucklogo

Dis Nie Verby Songtext
von Fredi Nest

Dis Nie Verby Songtext

Ek kan nie dink ek moet sonder jou lewe
En sonder jou in hierdie lewe bestaan
Kan my nie indink as ek jou nie sag
Teen my voel kom nader en dan se ek vir jou
Dis nie verby as dit dalk verby is venaand
Ja verewig sal jy my by jou he
Ja al die seer van die lewe vergeet ek
My engel as jy sag teen my le
Ek kan nie dink aan n wereld sonder liefde
En ek wil glo dit is wat ons wil he
Ek kan nie dink dat ek jou ooit sal seermaak
Met woorde wat jy nooit sou wou he
Ek kan nie dink aan n ander een se liefde
Want alles van my le by jou
Ek kan dink aan iets mooiers in die wereld
As die liefde wat ons nou hier bou
Dis nie verby as dit dalk verby is venaand
Ja verewig sal jy my by jou he
Ja al die seer van die lewe Vergeet ek
My engel as jy sag teen my le
Dis nie verby as dit dalk verby is venaand
Ja verewig sal jy my by jou he
Ja al die seer van die lewe Vergeet ek
My engel as jy sag teen my le
Ja al die seer van die lewe Vergeet ek
My engel as jy sag teen my le
Sag teen my le

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fredi Nest

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Dis Nie Verby« gefällt bisher niemandem.