Songtexte.com Drucklogo

Hengel By Die Huis Songtext
von Fatman

Hengel By Die Huis Songtext

My cooler is gepak
My stokke op die dak
Ek het reverse oor iets
Ek het my skoon ma gedra
Ek dink what the
Sewe pakke ys,
Panado′s en chips
Het sy nog die vermetelheid
Om my te vra vir dip
Vir die chips
Ek dink what the vis
Ek gaan jou mis


Ek hengel by die huis
Ah ah
N Koue bier en n stukkie vleis
Ek hengel by die huis
Ah ah
Met n op blaas swembad
En n pet shop vis
Ah ah, ah ah
Ek hengel by die huis

Met skoon ma op die bank
Is die rugby uit
Want nou word ek blameer
Vir haar geskeurde kuit
Maar sy moes kyk
Gee haar n klokkie maar
Tot my spuit
Begin daai klokkie lui
Net voor my vissie byt

Voor daai visse byt
Ek dink what the vis
Ek gaan jou mis


Ek hengel by die huis
Ah ah
N Koue bier en n stukkie vleis
Ek hengel by die huis
Ah ah
Met n op blaas swembad
En n pet shop vis
Ah ah ah ah
Ek hengel by die huis

Ek hengel by die huis
Ah ah
N Koue bier en n stukkie vleis
Ek hengel by die huis
Ah ah
Met n op blaas swembad
En n pet shop vis
Ah ah ah ah
Ek hengel by die huis

Sy kom daar uit gehop
Met n dop en n stok
Sy sê ek wil n vissie vang
Ag man skuif net op
Skuif net op
Ek dink what the vis
Ek gaan jou mis

Ek hengel by die huis
Ah ah
N Koue bier en n stukkie vleis
Ek hengel by die huis
Ah ah
Met n op blaas swembad
En n pet shop vis
Ah ah ah ah
Ek hengel by die huis

Ek hengel by die huis
Ah ah
N Koue bier en n stukkie vleis
Ek hengel by die huis
Ah ah
Met n op blaas swembad
En n pet shop vis
Ah ah ah ah
Ek hengel by die huis!

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Hengel By Die Huis« gefällt bisher niemandem.