Songtexte.com Drucklogo

Tussen Die Lakens Songtext
von Elandré

Tussen Die Lakens Songtext

Tussen die lakens
Mis ek jou lyf
Kollekteer ek wapens
Om geeste uit te dryf

Ja tussen die lakens
Raak ek te skaam
Lees jy vir my woorde
Al wat ek sing is jou naam

Ek onthou jou
Op my vensterbank sit
En in een sekonde
Was my grys hart weer wit
Jy met jou hare
En ek met my trane
Soos jy vir my sê, dat jy
Oor die water gaan


Sit my in jou sak
Soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan
Op na die maan
En weet ek kyk ook
En ek onthou
Ja ek onthou jou

Tussen die lankens
Het ons beloof
Al rol al die houe
Sal ons hou aan ons geloof
Maar op hierdie oomblik
Is jy vêr en bereid
Ek sing n krooë
En jy gaan agteruit

Ek onthou jou
Op my vensterbank sit
En in een sekonde
Was my grys hart weer wit
Jy met jou hare
En ek met my trane
Soos jy vir my sê,dat jy
Oor die water gaan


Sit my in jou sak
Soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan
Op na die maan
En weet ek kyk ook
En ek onthou
Ja ek onthou jou

Wat as ons kon grootword met die lewe wat ons soek?
Hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek?
Toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk
Vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk

Dalk as ek kon oor begin sou als nou anders wees
Ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef
Arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg
Deda, jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg

Sit my in jou sak
Soek my waar jy gaan
En kyk so nou en dan
Op na die maan
En weet ek kyk ook
En ek onthou
Ja ek onthou jou
(Ek onthou jou, Ek onthou jou)
Ja ek onthou jou
(Ek onthou jou, Ek onthou jou)
Ja ek onthou jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elandré

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Tussen Die Lakens« gefällt bisher niemandem.