Songtexte.com Drucklogo

Motiveer Songtext
von Elandré

Motiveer Songtext

Probeer weer
Druk deur die seer
Dink aan my in die donker weer en weer
Dis asof jy my leer
Om te onthou dis net vir nou
Voor jy blaf of byt, seun tel dit uit
Drie twee een
Hou my gemotiveerd
Siel gesentreerd
Kop op die werk
Lockdown liefde is die moeite werd
Ek voel so geëerd
Wag altyd my beurt
Hou my gemotiveerd


So as die aand roep
En jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur
Gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat
Te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou
Klou aan al die goue skatte van jou
Jou jou jou

Jou stem op die foon
Sê hou dit skoon
Harde werk, jy weet dit word beloon
Gedraf werk aan haar lyf aan haar innerlike ikoon
Ek wil dit alles uitsweet al die leuens
Kyk nou wat ek eet, vergewe soos ek vergeet
Siel gesentreerd, kop op die werk
Lockdown liefde is die moeite werd
Ek voel so geëerd, wag altyd my beurt
Hou my gemotiveerd

So as die aand roep
En jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur
Gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat
Te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou
Klou aan al die goue skatte van jou
Jou jou jou jou


So as die aand roep
En jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur
Gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat
Te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou
Klou aan al die goue skatte van jou

So as die aand roep
En jy plek soek
Vind my in die middel kom ons fluister deur die deur
Gee my energie hou my gemotiveerd
As hulle hard praat
Te veel geraas maak
Hou my op jou skouer bly by hier en nou
Klou aan al die goue skatte van jou

Konsentreer
Ek wil dit meer en meer
Deur die seer
Hou my gemotiveerd
Konsentreer
Ek wil dit meer en meer
Deur die seer
Hou my, hou my, hou my gemotiveerd

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elandré

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Motiveer« gefällt bisher niemandem.