Songtexte.com Drucklogo

Hier’s Ons Nou Songtext
von Elandré

Hier’s Ons Nou Songtext

Hier′s ons nou
Jy in wit
My hande sweet
Ek staan en ruk
Ons word een

Daar's talle waarvan ek kon kies
My hart se wortels lê presies
In lyn met joune
Albei ons ouers kyk trots
Ek belowe, ek sal, jou nooit los nie
Jy′s meer as my hart
Jy's meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
La la la la la la
La la la la la la la
La la la la la la la la la la la la


Hier's ons nou
Man en vrou
Ons kinders groot
Ek′s nog altyd lief vir jou

Hier sit ons hand aan hand
In ons vrede
′N Lewe saam gelewe
Ek sien net vir jou

Jy's meer as my hart
Jy′s meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
La la la la la la
La la la la la la
La la la la la la la la la la la

En soveel jare op net geloof
Ek sal dit weer en weer aan jou beloof

Jy's meer as my hart
Jy′s meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien


Jy's meer as my hart
Jy′s meer as my siel
Ek belowe om te wees
Wat ookal jy verdien
La la la la la la
La la la la la la
La la la la la la la la la la la la

Hier's ons nou
Oud en grys
'N Lewe saam
Aan die einde van ′n reis
En jy′s nog mooi vir my
Nog altyd mooi vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Elandré

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Hier’s Ons Nou« gefällt bisher niemandem.